Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео


Скачать с ютуб Vetkoekpaleis reeks 2, Wat is 'n moeder в хорошем качестве

Vetkoekpaleis reeks 2, Wat is 'n moeder 10 лет назад


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса savevideohd.ru



Vetkoekpaleis reeks 2, Wat is 'n moeder

Frik se nuwe selfoon lok baie kommentaar uit. Poppie pak haar tassie in afwagting op die baba se geboorte. Boeboe dink sy is verlief op 'n ou met die naam "Pelvic" wat in 'n "band" speel. Tot Worsie se ontsteltenies oorweeg Ella dit om 'n baba aan te neem. Die storie begin wanneer Frikkadel Delport sy eie take-away-besigheid begin, nadat sy werk personeel moes verminder. Hy huur vir hom assistente, met wisselende gevolge. Frik besef ook dat dit nie altyd so maklik is om jou eie besigheid te he nie, veral nie as jy boonop ´n vrou het om gelukkig te hou nie! Geniet? Koop die hele reeks by [email protected] Visit our website http://www.sabc.co.za Like us on Facebook   / sabcportal   Follow us on Twitter   / sabcportal  

Comments