Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео


Скачать с ютуб Vetkoekpaleis reeks 2, Poplap en die twee tjortse в хорошем качестве

Vetkoekpaleis reeks 2, Poplap en die twee tjortse 10 лет назад


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса savevideohd.ru



Vetkoekpaleis reeks 2, Poplap en die twee tjortse

Worsie en Boeboe kry stry oor hoeveel "tjortse" daar in "olke bolke" is. Frikkadel wil 'n skiboot koop en dit "Poplap" noem. Poppie is baie buierig. 'n Besoek aan die dokter verklaar die buierigheid en Frikkadel se bootkopery is iets van die verlede. Die storie begin wanneer Frikkadel Delport sy eie take-away-besigheid begin, nadat sy werk personeel moes verminder. Hy huur vir hom assistente, met wisselende gevolge. Frik besef ook dat dit nie altyd so maklik is om jou eie besigheid te hê nie, veral nie as jy boonop ´n vrou het om gelukkig te hou nie! Het jy die episode geniet? Koop sommer die hele reeks! E-pos net [email protected] Visit our website http://www.sabc.co.za Like us on Facebook   / sabcportal   Follow us on Twitter   / sabcportal  

Comments