Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео


Скачать с ютуб Red ons kleindorpies deel 2: Willowmore в хорошем качестве

Red ons kleindorpies deel 2: Willowmore 3 года назад


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса savevideohd.ru



Red ons kleindorpies deel 2: Willowmore

Droogte is nie ‘n ding wat sommer net na een keer se reën weg gaan nie! Boere in Willowmore voel dit en leef hierdie harde realiteit elke dag. Klein dorpies is die enjinkamer van die platteland. Maar ons dorpies is onder beleg. Familieboerderye is die brandstof wat klein dorpies aan die gang hou. Vir Saai as 'n netwerk vir familieboere is elke dorpie n kleinood. Meer as net n naam op n kaart, is ons dorpies deel van wie ons is en waar ons vandaan kom. Om n bydrae te maak vir Willowmore gebruik die bankbesonderhede hieronder: Bank: FNB Rekeningnaam: Saai NPC Rekeningnommer: 62809459309 Taknommer: 252045 Swift Kode: FIRNZAJJ Verwysing: WILLOWMORE

Comments