Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео


Скачать с ютуб Gerhard Steyn - Tenk Vol Diesel Liefling (Amptelike Musiekvideo) в хорошем качестве

Gerhard Steyn - Tenk Vol Diesel Liefling (Amptelike Musiekvideo) 3 недели назад


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса savevideohd.ru



Gerhard Steyn - Tenk Vol Diesel Liefling (Amptelike Musiekvideo)

Luister 'Tenk Vol Diesel Liefling' hier: https://TVDL.lnk.to/GerhardSteyn Volg Gerhard Steyn op sosiale media: Facebook: https://www.facebook.com/share/5pFUwa... Instagram: https://www.instagram.com/gsgerhardst... TikTok: https://www.tiktok.com/@die_gerhardst... _____________________________ Lirieke: Fluister, Fluister woorde Wat my hart wil glo Die mooiste leun is Die waarheid in jou oë In jou oë Luister Luister as die reën Val oor die vlaktes As die stof gaan lê en Hele aarde nat is Wag jy vir my By die plaashek Hier by jou Kannie langer wag nie Wil my arms om jou vou Vier seisoene maal tienduisend Dis te min, te min by jou Net ek en jy Ons maak die tenk vol diesel Liefling en ons ry Ek hoor die platteland roep Ver van als waar ons Waar ons nou bly Ek en jy Tjoepstil, Tjoepstil soos die Trane oor jou wang Stiller as jou voetstappe In die gang Ek sal jou laaste traan vang Hier by jou Kannie langer wag nie Wil my arms om jou vou Vier seisoene maal tienduisend Dis te min Te min by jou... Net ek en jy Ons maak die tenk vol diesel Liefling en ons ry Ek hoor die platteland roep Ver van als waar ons Waar ons nou bly Ek en jy Soos die sonsak sy kleure bou Kleindorpie gevoel, tref my nou God, Gesin, geseënd, bewoë Ons drink uit pierings, want ons bekers loop oor Net ek en jy Maak die tenk vol diesel Liefling en ons ry Veruil die Neon ligte Vir die platteland waar ons, Waar ons nou bly Hier by jou Kannie langer wag nie Wil my arms om jou vou Vier seisoene maal tienduisend Dis te min Te min by jou Liefling te min Te min by jou Maak die tenk vol diesel liefling Maak die tenk vol diesel liefling Maak die tenk vol diesel liefling En ons ry

Comments