Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео


Скачать с ютуб André Visagie - Damwal (MUSIC VIDEO) в хорошем качестве

André Visagie - Damwal (MUSIC VIDEO) 1 год назад


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса savevideohd.ru



André Visagie - Damwal (MUSIC VIDEO)

André Visagie is an Afrikaans musician from Tzaneen, South Africa. He plays drums, guitar, bass, and piano. André creates as well as produces his own music. His latest single and video 'Damwal' will be available from Friday 10 March https://hypeddit.com/damwal For Fans Of Heuwels Fantasties, Straatligkinders & Francois van Coke Lyrics: Ry op die reën, ry op die, ry op die reën Bring jou skade Bring die laaste bietjie sand Ek en jy bou nog kastele wat ons aandag op sou vat En jy bereken nog steeds wat die waarde wou wees Hierdie damwal breek maak oop die sluise Donderweer neer deur die vergrysde wolke Deur die reën, teen die reën se golwe Hoekom buig ons agter oor? Jou rug is aan die einde Dames en here Ons gaan begin Hou vas aan die kant voor jy verdrink Ek swem histeries in 'n rigting voor jou gemoed in sink Ja ek is hier om jou oë te wees As jou ore te seer is van al die gedreun Hierdie damwal breek maak oop die sluise Donder weer neer deur die vergrysde wolke Deur die reën, teen die reën se golwe Jy dink jy's anders, maar jy het nie verander Ek weet jy dink jy's anders, maar jy het alles so Ry jou gawes vooruit Ek weet jou dam wil breuk maak oop die sluise Donderweer neer deur die vergrysde wolke Ry op die reën op die reën se golwe Op die reën op die reën se golwe Ry op die reën op die reën se golwe Meisie jy is vry van die lewe wat daai slegte man ly Hierdie vrou is op haar einde Sy donder weer neer, op haar vergrysde wonde Ry op die reën, op die reën se golwe Ek sal jou beskerm Dis my belofte aan jou Ek sal jou nie aan jou doen wat hulle gedoen het nie #AndreeVisagie #Damwal #Devographic #Rock #SouthAfrican #MancaveProductions All Links https://hypeddit.com/damwal Facebook   / andrevisagieband   Instagram   / andrevisagieband   YouTube    / andrevisagie   Copyright 2023 All Rights Reserved André Visagie Die Mancave Productions

Comments