У нас вы можете посмотреть бесплатно Kerrie Beesstert Ep. 2 (Indiese Durban Kerrie) - Kosmeester Kortes или скачать в максимальном доступном качестве, которое было загружено на ютуб. Для скачивания выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса savevideohd.ru
Hierdie is @kosmeesterkortes se gunsteling kerrie en is heerlik met lams- of selfs wildsvleis. Met hierdie kerrie het ek al 'n paar keer potjiekos kompetisies gewen en dit is heerlik om hierdie gereg te bedien met rys, tamatie-en-uie salsa, iets lekker vars soo Granny Smith appelblokkies en/of pynappel blokkies, en natuurlik jou gunsteling blatjang. Hierdie gereg kan ook met die grootste gemak binne-in die oond gemaak word en is 'n fees waaroor mede-eters nie uitgepraat kan raak nie. RESEP: Olyfolie of sonneblomolie 2.5kg-3kg beesstert (of lam-, bees- of wildsvleis) 4 Uie opgekaap 4 Opgehoopte teelepels knoffel-en-gemmer 8 opgekapte grasuie (blare en al) 8 tiemie takkies 2 teelepels opgekapte droë chilly 5 Ster anys 5 Kardammom sade 1 teelepel mosterdsade 1 teelepel komynsade 1 teelepel vinkelsade 4 opgehoopte tafellepels masala 1 teelepel chilli poeier 1 teelepel borrie 2 teelepels koljander & komyn gemeng 4 lourierblare 10 Kerrieblare Dien op met: Vars koljander blare Rys Blatjang Vars tasmatie-en-uie salsa Vars pynappel of granny smith appel blokkies en mint Metode: Sien video. #beesstert #kosmeesterkortes #potjiekos