Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео


Скачать с ютуб Souttertjies в хорошем качестве

Souttertjies 2 года назад


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса savevideohd.ru



Souttertjies

Hemp deur The Lighthouse Swallows Personalised Gift Printing Facebook - Rooikappie se Mandjie. Resep: (12 souttertjies) 250g Ham/Pelonie fyn gerasper 1 1/2K fyn gerasperde kaas 2K (6) gekookte eiers (fyn gesraper) 1/4 t Sout 1/2 t Bakpoeier 1/4 t Rooipeper (cayenne pepper) 1 t Gemengde kruie 6 eiers Meng alles behalwe die eiers saam. breek die 6 eiers in 'n bakkie en klits 'n bietjie. Gooi by die res van die bestandele. Meng versigtig. Skep in 'n gesmeerde kolwyntjie (cupcake) pan. Bak in oond vir 12-15min op 180grade. Geniet dit.

Comments