Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео


Скачать с ютуб ONTHOU DIE EEND - Andries Vermeulen, 14 April 2019 в хорошем качестве

ONTHOU DIE EEND - Andries Vermeulen, 14 April 2019 5 лет назад


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса savevideohd.ru



ONTHOU DIE EEND - Andries Vermeulen, 14 April 2019

Romeine 10:10 (NLV) Want as ons glo met ons hart, word ons vrygespreek en as ons met ons mond bely, word ons verlos. Romeine 10:13 (NLV) Want “elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal verlos word.” 1 Johannes 1:9 (NLV) As ons egter ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons sondes te vergewe en ons skoon te maak van alles wat verkeerd is. Hebreërs 10:17b (NLV) “Ek sal aan hulle sondes en hulle oortredings nooit weer dink nie.” Psalm 103:12 (NLV) So ver as die ooste is van die weste, so ver verwyder Hy ons oortredings van ons. Psalm 139:15-16 (NLV) My bene was vir U sigbaar toe ek stilletjies gevorm is in die dieptes van die moederskoot. U het my gesien voor ek gebore is. In u boek is alles opgeteken; elke dag is bepaal voordat een van hulle daar was. 2 Korinthiërs 5:17 (NLV) Daarom – iemand wat aan Christus verbind is, is ’n nuwe skepping. Die ou dinge is verby, kyk, die nuwe is hier!

Comments