Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео


Скачать с ютуб My Geskiedenis. Deel 1 в хорошем качестве

My Geskiedenis. Deel 1 3 года назад


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса savevideohd.ru



My Geskiedenis. Deel 1

Hierdie videos is gemaak is vir my kinders sodat hulle 'n goeie begin het om ons geskiedenis aan hulle kinders oor te dra. Hierdie is ons geskiedenis soos aangeteken deur familie argiewe en wat ek op die internet kon kry. My ouma, De Klerk, was in n Engelsse konsentrsiekamp gebore en my groot ouoa, Generaal Piet Joubert was deel van Piet Retief se groot trek span en hy het n groot deel in die Boere Oorloe gehad. Hy het ook waargeneem as Staats president wanneer Paul Kruger nie beskikbaar was nie en was naas Paul Kruger gesien as die mees geliefde persoon in die land. Die eerste video van die dvd stel. Die video begin met die aankoms van Jan van Riebeek in 1652, gaan dan oor na die Groot trek, en eindig met die Slag van Majuba tydens die eerste Vryheidoorlog. Die ingelse gee oor na die slag. Aankoms in SA Jan Van Riekebeek Groot Trek Eersrte Vryheidsoorlog

Comments