Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео


Скачать с ютуб Lisie Basson - Klaar Geweet (Amptelike Musiekvideo) в хорошем качестве

Lisie Basson - Klaar Geweet (Amptelike Musiekvideo) 5 дней назад


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса savevideohd.ru



Lisie Basson - Klaar Geweet (Amptelike Musiekvideo)

Luister 'Klaar Geweet' hier: https://LisieBasson.lnk.to/KlaarGeweetMB Volg vir Lisie op sosiale media: Facebook: https://www.facebook.com/share/5V34iX... Instagram: https://www.instagram.com/lisiebasson... TikTok: https://www.tiktok.com/@lisiebasson?_... ______________ Lirieke: In die eerste oomblik Het ek klaar geweet Net daai kyk in oë Toe ek verby sweef Het gehoop jy sien my raak Soos ek vir jou Sien jy loer van vêr af Ek het klaar vergeet Wat ek hier wou doen Ek verloor beheer Sê jy voel ook dit wat ek Nou voel vir jou En dis al wat ek wil vra Sal jy my op jou hande dra Jy weet Wat jy doen aan my net Jy weet Hoe om my hart te kry Bly by my, by my Al is dit net naby Ek weet Wat ons nou kan doen Stap vir stap Ek wys jou hoe Bly by my, by my Net hier styf teen my Was nie lank totdat jy Toe hier voor my kom staan Voel ek ken jou al virewig Was die net by kans Miljoene gesprekke Ek kan net ons twee sien Nou's dit ons teen die wereld In ons eie verhaal Alleen wees weg want Jys altyd daar Niks minder as alles Dis wat jy verdien Maar dis al wat ek wil vra Sal jy my op jou hande dra Jy weet Wat jy doen aan my, net Jy weet Hoe om my hart te kry Bly by my, by my Al is dit net naby Ek weet Wat jy nou kan doen Stap vir stap Ek wys jou hoe Bly by my, by my Net hier styf teen my Want jy weet Ons kan niks keer Dit gebeur Ek het klaar geweet Ek weet Hm hm hm hm hm Ons weet Hm hm hm hm hm Ek weet wat jy weet Net jy weet Jy weet Wat jy doen aan my, net Jy weet Hoe om my hart te kry Bly by my, by my Al is dit net naby Ek weet Wat jy nou kan doen Stap vir stap Ek wys jou hoe Bly by my, by my Die keer styf teen my Want jy weet Ons kan niks keer Dit gebeur Ek het klaar geweet

Comments