Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео


Скачать с ютуб Danie Theron [Old Afrikaans Film] в хорошем качестве

Danie Theron [Old Afrikaans Film] 9 лет назад


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса savevideohd.ru



Danie Theron [Old Afrikaans Film]

Daniël "Danie" Theron (9 May 1872 - 5 September 1900) was a Boer Army military leader, lawyer, and school teacher. During the Anglo-Boer War he led the Theron Reconnaissance Corps, where his successes led to Lord Roberts calling him “the hardest thorn in the flesh of the British advance”. Danie was killed in action while on a solitary scouting mission when he ran into a group of seven British soldiers. He almost managed to kill the entire group of seven (killing three and seriously wounding four), but was outgunned and killed when British field guns opened fire on his position on a nearby koppie. Daniël "Danie" Theron (9 Mei 1872 - 5 September 1900) was 'n Boere militêre leier, prokureur, en onderwyser. Gedurende die Anglo-Boereoorlog was hy die hoof van die ‘Theron se Verkenningskorps’, waar Lord Roberts hom "die hardste doring in die vlees van die Britse opmars" genoem het. Danie is dood in aksie terwyl hy alleen op 'n verkenning sending was toe hy hom in 'n groep van sewe Britse soldate vasgeloop het. Hy het byna daarin geslaag om die hele groep van sewe om te bring (drie gedood en vier ernstig beseer), maar hy kon nie die Britse veldkanonne ontsnap wat op hom losgebrand het nie, en hy het op ‘n nabygeleë koppie gesterf.

Comments