Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео


Скачать с ютуб Tolla se gewildste stories - Lekker lag stories 2 в хорошем качестве

Tolla se gewildste stories - Lekker lag stories 2 1 год назад


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса savevideohd.ru



Tolla se gewildste stories - Lekker lag stories 2

Die beste uit Tolla van der Merwe se geweste 1. Valiant 2. Old Macdonald 3. 'Kokkie' 4. Sersant se seun 5. Kuduskiet 6. Predikant 7. Boggerol 8. Gert Tolla van der Merwe het oornag bekend en bemind geword na sy skreeusnaakse staaltjies op die TV-program "Spies en Plessie" Die motorhawe-eienaar van Clanwilliam reis die land vol en kan nie voorbly in die groot aanvraag na sy optredes nie. Vir die eerste keer is sy gewildste en snaakste staaltjies nou op plaat vasgelê, wat beloof om vir ure se ontspanning en skaterlag te sorg. Ons glo dié plaat sal u net soveel genot verskaf as wat die opname daarvan aan ons verskaf het. Baie dankie, Tolla!

Comments