Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео


Скачать с ютуб Graad 10 Algebraïese Uitdrukkings #7: Faktorisering (Kruismetode en Vele Meer) в хорошем качестве

Graad 10 Algebraïese Uitdrukkings #7: Faktorisering (Kruismetode en Vele Meer) 3 года назад


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса savevideohd.ru



Graad 10 Algebraïese Uitdrukkings #7: Faktorisering (Kruismetode en Vele Meer)

Hierdie video gaan oor verskillende metodes om te faktoriseer. Daar is 5 voorbeelde wat die verskillende tiepe metodes wys. Ek doen selfs die krysmetode. As julle nog voorbeelde vir 'n spesifieke metode soek, laat my weet! Ek sal nog 'n video maak 🎥. Die voorbeelde begin by 1:28 ⏩: 1:28 is Gemeenskaplike Faktore 2:49 is die Verskil van Vierkante 4:27 is Faktorisering deur die Groepering van Pare 6:53 is die Kruismetode/ Faktorisering van Drieterme 11:09 is die Som en Verskil van Derdemagte Baie dankie vir almal se ondersteuning! Versprei asseblief die woord van die kanaal as die video julle gehelp het. Onthou om te subscribe en om die 👍 knoppie te druk. Vir nog van my videos, kyk gerus hier 👇: Vir die vorige video, click hier:    • Graad 10 Algebraïese Uitdrukkings #6:...   Vir die volgende video, kyk hier:    • Graad 10 Algebraïse Uitdrukkings #7.1...   Vir nog videos in die Gr10 reeks, volg hierdie link:    • Graad 10  

Comments