Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео


Скачать с ютуб Fernando Fredericks - Kettings (official music video)kyknet в хорошем качестве

Fernando Fredericks - Kettings (official music video)kyknet 10 месяцев назад


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса savevideohd.ru



Fernando Fredericks - Kettings (official music video)kyknet

Hiermee wil ek julle voorstel aan Kettings. Die lied het ek geskryf toe ek in 'n donker plek was van my lewe. In 2013 het ek en my vrou Angelina 'n dogter verloor deur middel van miskraam. Ek was vir 7 jaar kwaad vir die Here en in die tyd ek het myself aan ketting vasgebind sonder dat ek dit besef het. In 2015 kry ek 'n hartaanval want ek wou nooit praat oor trauma wat ek deurgegaan het nie. Paar jare later kry ek blackouts soveel so dat ek wou 3 keer selfmoord pleeg,maar dank die Here ek het misluk. In 2020 Desember maak ek vrede met my verlede en vra die Here om my te lei. In 2021 Januarie die 21ste skry ek die lied, Kettings. En is vir my 'n besonderse voorreg om die musiekvideo aan julle voor te stel. Eerstens baie dankie aan die Hemelse Vader vir so wondelike voorreg. Dankie aan my vrou Angelina en kinders. Dankie aan my familie wat my altyd deur ondersteun. Dan spesiale dank aan ‪@mrreestudios‬ vir die pragtige musiekvideo dit is 'n voorreg vir my. Dankie Mark Fisher dat ons jou kon gebruik het. Dankie Almal vir die ondersteuning ♥️♥️💐 Volg ons: Facebook:   / geestelikaansteeklik1   Tik Tok: @geestelikaansteeklik #kyknet #facebook #pinkster

Comments