Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео


Скачать с ютуб Vetkoekpaleis Deel 2, Lulu en Loftus в хорошем качестве

Vetkoekpaleis Deel 2, Lulu en Loftus 10 лет назад


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса savevideohd.ru



Vetkoekpaleis Deel 2, Lulu en Loftus

Boeboe doen 'n hesering op en moet vir 'n week in traksie lê. Frik moet iemand kry om uit te help, want anders gaan hy 'n belangrike rugbywedsetryd misloop. Hy en Poppie kry stry en sy weier om te help. Tiger gee vir hom 'n plek se naam waar hy kelnerinne kan kry, maar tot sy skok is dit 'n "escort agency". Die storie begin wanneer Frikkadel Delport sy eie take-away-besigheid begin, nadat sy werk personeel moes verminder. Hy huur vir hom assistente, met wisselende gevolge. Frik besef ook dat dit nie altyd so maklik is om jou eie besigheid te hê nie, veral nie as jy boonop ´n vrou het om gelukkig te hou nie! Het jy die episode geniet? Koop sommer die hele reeks! E-pos net [email protected] Visit our website http://www.sabc.co.za Like us on Facebook   / sabcportal   Follow us on Twitter   / sabcportal  

Comments