Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео


Скачать с ютуб AFGRI Graanbestuur в хорошем качестве

AFGRI Graanbestuur 10 месяцев назад


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса savevideohd.ru



AFGRI Graanbestuur

AFGRI Grain Management het oor die afgelope eeu ‘n hegte band met ons kliënte gebou, en ons bied steeds wêreldklas oplossings waar graan van die plaas na die silo, en van die silo na kommersiële kliënte beweeg. Ons gevorderde graanhantering en -opbergingsfasiliteite, insluitend strategies geplaasde bunkers, is almal toegerus met die nuutste tegnologie, en bystand-kragopwekkers om te verseker dat die gehalte van graan deurgans behoue bly. Ons span ervare bemarkers, in die veld en by hoofkantoor, kan jou help om die ingewikkelde wêreld van graanverhandeling te navigeer, met die insigte en ontledings wat jy nodig het om ingeligte besluite te neem – voor, tydens en na oestyd. Ons makelaarsafdeling bied ook aan ons kliënte die fasiliteite om prysrisiko te verskans in ‘n hoogs-flukturerende mark op SAFEX, en valuta-risiko op Yield-X, deur gebruik te maak van termynkontrakte en opsies.

Comments